04/03/2025
Na n journey van 2 jaar nadat Steffie van Business Mama branding my 1ste logo ontwerp het, het ek rondgeval met Ander idees en nuwe logos.
Nadat ek baie moedeloos was het ek haar gevra om asb te help.
Sy het weer my logo reggemaak en oor design
En ek het weer genoeg stickers om te Kan aan gaan
Wil net se duisende baie dankie vir minder stres en meer gemak. Nou Kan ek net konsentreer op my kerse diffusers en linen spray.
Kontak my gerus, hierdie word gemaak van die liefde vir kerse en lekker ruik goedjies vir jou huis, kantoor of besigheid.
My pryse is baie billik want dit gaan nie oor geld maak nie. Maar om iemand te bederf
Lighting Candle for the Soul