One arm crafter

One arm crafter Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from One arm crafter, Pretoria.

Ekt n klompie van die klein blokkies beskikbaar.R100 elk Martin 060 519 3683Kan my whatsapp indien belangstel
22/12/2023

Ekt n klompie van die klein blokkies beskikbaar.
R100 elk
Martin
060 519 3683
Kan my whatsapp indien belangstel

Nou ja nog n klient wat wit protea gesoek het saam met potjies done en dusted
19/12/2023

Nou ja nog n klient wat wit protea gesoek het saam met potjies done en dusted

Die klient het met n idee gekom om protea wit te maak en ek moet se dit lyk amper beter as die swart.Baie dankie Monique...
19/12/2023

Die klient het met n idee gekom om protea wit te maak en ek moet se dit lyk amper beter as die swart.
Baie dankie Monique Basson

Hierdie was die grootste bestelling nog.21 x 6 stelle 126 borde saam 126 potjies.Baie dankie aan die klient(naamloos) wa...
12/12/2023

Hierdie was die grootste bestelling nog.
21 x 6 stelle
126 borde saam 126 potjies.

Baie dankie aan die klient(naamloos) want dis geskenke!!
Die bestelling moes ek in n week doen, hulle het vandag opgetel.

Besig met haar volgende 24 planke! Want 126 is mos nie genoeg nie😆

Nog n stel opad Phalaborwa toe baie dankie Noelene.
22/11/2023

Nog n stel opad Phalaborwa toe baie dankie Noelene.

Naomi Opperman jy sal jou wat verbeel.Geniet dit
04/11/2023

Naomi Opperman jy sal jou wat verbeel.
Geniet dit

Die 8 stel nog beskikbaar.Martin 060 519 3683
25/10/2023

Die 8 stel nog beskikbaar.
Martin
060 519 3683

Nog n gelukkige klien dankie Aldo.
25/10/2023

Nog n gelukkige klien dankie Aldo.

Eenmans potjie kos bordeNuwe en beter design Vir daai lekker kuier saam friende en familie.Martin060 519 3683
20/10/2023

Eenmans potjie kos borde
Nuwe en beter design
Vir daai lekker kuier saam friende en familie.
Martin
060 519 3683

Nuwe design.Mates 420x220x45Plek vir bord of groente sny.Bord kom saam gelbakkie vir R200 elk.Hierdie protea 8 stel is o...
19/10/2023

Nuwe design.
Mates 420x220x45
Plek vir bord of groente sny.
Bord kom saam gelbakkie vir R200 elk.
Hierdie protea 8 stel is ook beskikbaar as iemand dalk belangstel.
Martin 0605193683

Ekt nog die 8 beskikbaar.Martin 0605193683
09/10/2023

Ekt nog die 8 beskikbaar.
Martin 0605193683

Address

Pretoria
0182

Telephone

+27605193683

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when One arm crafter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share