23/08/2026
Lid: Annette Bester
Streek: Jakaranda
Tak: VLU Avante
Produknaam & beskrywing:
"Trim Packs" Slegs op bestelling.
Prys:
R50.00 per pak.
Ligging & aflewering:
Gratis aflewering binne 5 km.
Self-afhaal is ook moontlik.
Maak gebruik va Pudo maar ander reëlings kan getref word.
Kontak:
Stuur gerus 'n WhatsApp-boodskap 0822981939.
🌸Baie dankie vir jou ondersteuning!