09/10/2026
A LETTER TO HEAVEN - FOR MY MOTHER
Dankie Anna Jacobs dit was 'n wonderlike voorreg om hierdie kruis vir jou te kon kerf.
Hand gekerfde Mossies, Rose, Blare, Briefie en Kruis uit soliede hout geskep deur Santha Vermaas.
Kruis - 800mm Hoog
525mm Breedt
Vir enige navrae kontak my gerus