18/06/2026
☘️ VROEË VADERSDAG ☘️ saam met 🎶 Blarney & Son! 🎶
Geniet 'n lekker aand saam met Pa, ’n aand vol musiek, lag en kuier!
▪️ 📅 Saterdag, 20 Junie 2026
▪️ 📍 NG Kerk Meerensee
▪️ 🎟️ Kaartjies: R150 vir Volwassenes, R100 vir Hoërskoolstudent en R50 vir Juniorskoolstudent.
Heerlike kos te koop:
🥩Steak Pap & Sous
🍔Hamburgers
🌭Boerie Rolls
🍗Prego Rolls
🥞Pannekoek
🍗Chicken strips
🍟Chips
☕️Koffie
🥤koeldrank & water
🍀Blarney & Son bring hul Ierse flair en vrolike energie na die verhoog - ’n lekker aand wat jy en Pa nog lank sal onthou.
🎶Kom en geniet die jolige geselligheid!🎶
👉 Kry sommer nou al kaartjies sodat julle nie spyt is nie!