16/07/2025
Kom loer gerus by ons hoekie. Ons hou 'n groot verskeidenheid van Kismet Yarns se wol aan.
Lollipop se naam het verander na Knitspiration en is beskikbaar in 46 nuwe kleure.
Ons het ook 'n WhatsApp groep waarop ons laat weet van nuwe wol of benodigdhede.
https://chat.whatsapp.com/LqNrWO5kF83DvGo51fZcCh
Ons sien uit om julle hier te hĂȘ.