Hakapa

Hakapa 🎀 Haarbykomstighede en girly goed – bestuur deur drie kreatiewe kinders. Mooi dinge, groot drome. 🌸✨

Oef julle!Groot pret hier by ons "span werk maak die plan werk"Al ons kliente naby en ver van omi draai tot in Kathu ons...
06/02/2026

Oef julle!
Groot pret hier by ons "span werk maak die plan werk"
Al ons kliente naby en ver van omi draai tot in Kathu ons is ongelooflik dankbaar

Geseën is die Girls!

Lekker Belle!Kaylin voel die kliente moet "cute" lyk... dan maak ons so 😘
02/02/2026

Lekker Belle!

Kaylin voel die kliente moet "cute" lyk... dan maak ons so 😘

28/01/2026

Altyd lekker om geskenkies vir iemand te pak.
MAAR met 3 dogtertjies wat help is dit net nog lekkerder!
Hulle kyk anders as mamma, smaak is anders en d**k ander goed pas beter as mamma.

Vinnige, maklike en vreeslike oulike dogtertjie geskenkies by ons beskikbaar.
Jy stuur slegs jou begroting, en my 3 Girls maak tjop tjop jou pakkie gereed
💘🥰

Dogtertjie geskenkie nodig?Ag ons sal jou uithelp.Die dogtertjies hou van pak en speel en bymekaar sit. Hulle doen dt gr...
22/01/2026

Dogtertjie geskenkie nodig?

Ag ons sal jou uithelp.
Die dogtertjies hou van pak en speel en bymekaar sit. Hulle doen dt graag!

Stuur 'n WhatsApp en ons help jou uit

Die 3 dogtertjies hoor dis alweer Hartjie dag ❤️So hier is dit nouIetsie vir die Onnies 👩‍🏫👨‍🏫 Hierdie pen het 'n besond...
21/01/2026

Die 3 dogtertjies hoor dis alweer Hartjie dag ❤️
So hier is dit nou

Ietsie vir die Onnies 👩‍🏫👨‍🏫

Hierdie pen het 'n besonderse mooi gebed in Afrikaanse op geprint

Ons gaan slegs 'n handjie vol bestellings neem in die tyd wat kom, so maak seker om vroegtydig te bestel

Die 3 dogtertjies hoor dis alweer Hartjie dag ❤️So hier is dit nouIetsie vir die dogtertjies 👧Ons gaan slegs 'n handjie ...
21/01/2026

Die 3 dogtertjies hoor dis alweer Hartjie dag ❤️
So hier is dit nou

Ietsie vir die dogtertjies 👧

Ons gaan slegs 'n handjie vol bestellings neem in die tyd wat kom, so maak seker om vroegtydig te bestel

Die 3 dogtertjies hoor dis alweer Hartjie dag ❤️So hier is dit nouIetsie vir die seuns 👦Ons gaan slegs 'n handjie vol be...
21/01/2026

Die 3 dogtertjies hoor dis alweer Hartjie dag ❤️
So hier is dit nou

Ietsie vir die seuns 👦

Ons gaan slegs 'n handjie vol bestellings neem in die tyd wat kom, so maak seker om vroegtydig te bestel

Ag is die nou oulik!!!J Y • I S • L I P • L E K K E RSkryf 'n briefie agter op en bederf iemand!*_Beperkde voorraad_*
08/01/2026

Ag is die nou oulik!!!

J Y • I S • L I P • L E K K E R

Skryf 'n briefie agter op en bederf iemand!

*_Beperkde voorraad_*

Weer in voorraad... spring gou!
07/01/2026

Weer in voorraad... spring gou!

Ons het sommer klomp goedjies nog gaan bysit!.Ons raak net meer en meer opgewonde oor waar die ou klein besigheid opad i...
04/01/2026

Ons het sommer klomp goedjies nog gaan bysit!.
Ons raak net meer en meer opgewonde oor waar die ou klein besigheid opad is.

Deel saam met ons in die vreugde en gaan loer gerus

https://wa.me/c/27649059815

Address

Rustenburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27649059815

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hakapa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hakapa:

Shortcuts

Share