The Persian Rug Lady

Directions

The Persian Rug Lady Persian rugs and carpets at unbeatable value. We stock a wide range of authentic designs and unique patterns from all the best regions.

All our rugs are hand sourced to ensure the highest quality. Visit our showroom or contact us today

13/10/2026
13/10/2026

A beautiful rug doesn't become less beautiful because it has lived in another home.

Sometimes, time gives it something new rugs simply cannot have: character!!

Our pre-loved rugs are ready for their next chapter - perhaps in your home?

Should we get it ready for you?

Elsje: 082 413 3903 / [email protected]





07/10/2026

When art and creativity meet, inspiration unfolds—what a privilege to welcome Lisa Brown’s Interior Decorating students to The Persian Rug Lady yesterday!! So much talent amongst them!

Elsje: 082 413 3903 / [email protected]





05/10/2026

’n Draai deur die winkel, ’n tiekiedraai van kleur! 🌞
Ons nuwe klein matjies dans die somer tegemoet: speelse patrone, 100% wol, natuurlike kleurstowwe en elke knoop met die hand gemaak.

Vandag hier, môre daar… klein genoeg om rond te skuif, vrolik genoeg om elke hoekie te laat glimlag.
Kom kies jou dansmaatjie in die winkel, of bestel jou gunsteling! 💃

Laat weet my!

Elsje: 082 413 3903 / [email protected]





03/10/2026

’n Springbokram van die Noord-Kaap met ’n indrukwekkende horinglengte van 21 duim het ’n rekord-veilingsprys van R3 miljoen behaal. Die ram is afkomstig van Jules of the Karoo en is op die 11de Summit Wildlife-veiling in Graaff-Reinet opgeveil.

Lees alles daaroor op https://ow.ly/NysM50ZTOC5

-Kaap -Reinet -veiling

02/10/2026

Avondrust, jou naam sê rus, maar ons harte sê: nóg ’n nag, asseblief! 🌿

Wat ’n heerlike Karoo-kuier het ons gehad in Graaff-Reinet, sóveel so dat ons sommer klaar terugverlang!

Dankie aan die hele span by AVONDRUST - julle het ons op die hande gedra!!





29/09/2026

Lente het op die kussings kom sit! 🌸

Hope mooi motiewe, en hulle bring sommer nuwe lus om jou huis op te vrolik. Hulle pas by enige dekor, maar langs ’n Persiese mat? Dís waar die lekker kuier begin! 😉

Wil jy kom kyk, of moet ek foto's stuur?
Énige tyd!!

Elsje: 082 413 3903 / [email protected]





Address

Shop 16 B, Melcksloot Village
Somerset West
7130

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Persian Rug Lady posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share