14/10/2026
Elke groot droom begin met ’n sterk fondasie.
Aan al die matrieks wat hul eindeksamen aanpak: Bou aan daardie toekoms!
Soos met enige bouprojek, kom ’n sterk eindresultaat nie oornag nie. Dit vat harde werk, deursettingsvermoë en die regte boustene wat jy oor tyd neergelê het.
Elke les, elke toets en elke uitdaging het jou voorberei vir hierdie oomblik. Nou is dit tyd om te wys waarop jy gebou het.
Van die hele Bouwer-span wens ons julle sterkte toe met die eindeksamen.