Louise Leather Designs

Louise Leather Designs Leather Artisan and craft addict. Branding and laser on leather is my speciality. I work with a wide variety of leather that I source from all over the world.

I design and create quality leather products ranging from belts, bags, home decor, fashion accessories, baby shoes, curios to corporate gifts, key rings and many more. I supply shops and companies, but people dropping by are always welcome to share my passion or to come and select leather from my range for creating their special product. Making unique quality products is what I pride myself for.

This is now what I call a "lucky" break.  The motor of my clicker press decided to go on strike, just after I clicked my...
18/06/2026

This is now what I call a "lucky" break. The motor of my clicker press decided to go on strike, just after I clicked my last order before taking a break myself at the end of a very busy season. The motor will be rewinded while I unwind.

Braaihandskoene vir Vadersdag. Ek het seker 10 jaar gelede my eerste 2de hande cnc masjien gekoop by by Shaun Arthur. Ek...
13/06/2026

Braaihandskoene vir Vadersdag.
Ek het seker 10 jaar gelede my eerste 2de hande cnc masjien gekoop by by Shaun Arthur. Ek wou my eie brass printing blocks sny om op my leer te emboss. Dit was nogals 'n steil opdraende om al die nuwe sagteware te leer. Ek is om draaie en oor berge om te leer van g-codes, carbite bits met meer of minder flutes. Speeds en feeds en collets vir verskillende bits en endmills. Mach 3 en Aspire moes ek onder die knie kry. Dit was nogal 'n uitdaging wat my deursettingsvermoë daagliks beproef het en ek moes vasbyt soos 'n pitbull terrier. Net toe alles mooi loop en ek my blokke sny, hak daai masjien se kop uit. Sy drade en steppermotors met wurm en al wil niks weet van windows nie. Sy rekenaar was nog XP. Sy X, Y en Z asse staan toe stil. Ons pak hom op, gaan gee hom vir Shaun. Dalk kan hy hom fix met die een of ander opensource storie. Shaun beveel 'n nuwe Cron aan. Danie bestel die nuwe speelding vir my. Shaun sê hy kan 'n laser ook werk, jy sal dit geniet. Ek sê nee wat ek router liewer net. Danie sê gooi die laser by. Daai was die beste ding wat ek nog gevat het, behalwe nou vir Danie. Ek love my laser.

Hoe rooier, hoe mooier. Die Oulap se rooi maak mooi. Alles wat mooi, warm en hartlik is, vasgevang in kleur.Geduldig het...
12/06/2026

Hoe rooier, hoe mooier. Die Oulap se rooi maak mooi. Alles wat mooi, warm en hartlik is, vasgevang in kleur.
Geduldig het sy gewag vir my om die regte rooi volstruisleer te gaan koop. Sy het al hoeveel van my handsakke, maar die rooie was die een wat haar hart begeer. Vandag is ek bly dat ek haar kon bly maak. Ek het sommer vir haar 'n paar oorbelle gemaak om daarby te pas. Dit laat my hart warm klop.

Vir my is dit baie spesiaal om iets spesiaal te maak vir iemand spesiaal.Vadersdag is om die draai op 21 Junie. Laat wee...
03/06/2026

Vir my is dit baie spesiaal om iets spesiaal te maak vir iemand spesiaal.
Vadersdag is om die draai op 21 Junie. Laat weet as ek 'n spesiale leer braaihandskoen kan maak vir julle spesiale pa. R390 en die persoonlike etiket is ingesluit by die prys.

Hier aan die Suidpunt van Afrika vervat die winter nou sy greep om ons lywe deeglik vas te vat. Die gelukkiges onder ons...
30/05/2026

Hier aan die Suidpunt van Afrika vervat die winter nou sy greep om ons lywe deeglik vas te vat. Die gelukkiges onder ons vlieg soos swaeltjies oor die water na die warmer noordelike helfte van die aardbol, daar waar dit somer is. Hierdie luiperd belt is baie bevoorreg, want hy land oor 'n week in Duitsland. Hy gaan daar 'n hart baie bly maak, 'n hart van iemand wat hou van enige iets wat sê "ek is van Afrika".

Ek is goed besig. Dit is goed om besig te wees met goeie goed. Dit gebeur wel dat ek aanjaag en groot foute maak. As jy ...
21/05/2026

Ek is goed besig. Dit is goed om besig te wees met goeie goed. Dit gebeur wel dat ek aanjaag en groot foute maak. As jy dan 'n groot stuk leer het om te verloor, spin jou kop en maak jy 'n plan. Die beste idees word gebore uit die grootste flops. Hierdie baie spesiale boekomslag is 'n voorbeeld hiervan. Om teen tyd en onder druk te werk lei tot foute. Die laser begin te regs graveer en dit is die voorkant 😣, maar 'n boer maak 'n plan.
Kyk hoe mooi lyk die onbeplande penhouer regs. Ek sal dit voortaan altyd so maak. 'n Probleem is net 'n probleem totdat jy die oplossing gekry het.

Na al die koue, windstorms en vloede, voel dit nou soos Kersfees. Die son skyn warm en my pakkie met die mooiste rooi, o...
15/05/2026

Na al die koue, windstorms en vloede, voel dit nou soos Kersfees. Die son skyn warm en my pakkie met die mooiste rooi, oranje en maroon volstruisleer het veilig hier aangekom om dag en naweek op te helder. Die feit dat dit nou duurder kos, kan my geesdrif nie eens demp nie. Waar begin ek met watter kleur? My hande jeuk.

When I decided to make my own flip-flops, I knew I could expect either flip-flops or only flops. Flip, now I have flip-f...
14/04/2026

When I decided to make my own flip-flops, I knew I could expect either flip-flops or only flops. Flip, now I have flip-flops! It could go either way. I am ready to tackle the next pair. 🤩💞
I choose the snake print leather I bought in Istanbul and lined it with the soft lining I bought in Fes, Morocco. I can wear these anytime and anywhere and they will match any outfit or occasion.

I can't explain how thrilled I am with this new belt design. I have a very special friend who had a very special birthda...
11/04/2026

I can't explain how thrilled I am with this new belt design. I have a very special friend who had a very special birthday last Wednesday. I wanted to make her a belt and it had to be special. I wanted to make something absolutely unique and creative, like her. As a leather crafter herself, I had to come up with something very original. This belt is now named the Mari belt. The options, colours and designs are endless and the best all is one size fits all. Keep an eye on me and Mari as many unique designs and belts are to follow.

Address

12 Taaibos Street
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27823696285

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Louise Leather Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Louise Leather Designs:

Shortcuts

Share