10/10/2019
Ons verskaf die volgende tipe braai hout:
Rooikrans R150 per 100 stukke
Blackwattle R120 per 100 stukke
Mertle R120 per 100 stukke
Bloekom R110 per 100 stukke
Aansteker plankies R30/sak van 6kg
Blitz R15/pakkie
Charcoal R35/sak van 4kg
Brikette R35/sak van 4kg
Kameel R80/18kg sak
Sekelhout R80/18kg sak
Aflewering na Somerset Wes is R80 per 1000 of deel daarvan
Pak van hout is 'n ekstra R150 per 1000 of deel daarvan
Aflewering na Strand & Gordons Baai is R60 per 1000 of deel daarvan
Pak van hout is 'n ekstra R140 per 1000 of deel daarvan