The Soaking Sloth

The Soaking Sloth Creative Glycerine Based Soaps
Fizz balls
Sugar Scrubs

Sharing is caring 🫶🏻
02/09/2026

Sharing is caring 🫶🏻

En dan ook 'n Sparkle Troll-boll vir 'n verjaardag hampertjie
30/08/2026

En dan ook 'n Sparkle Troll-boll vir 'n verjaardag hampertjie

My naweek in fotos:Badbolle gepak...dit klink nie so erg nie, maar dis in sakkies sit (dan probeer jy om nie die blommet...
30/08/2026

My naweek in fotos:

Badbolle gepak...dit klink nie so erg nie, maar dis in sakkies sit (dan probeer jy om nie die blommetjies aftekrap nie) dan moet dit geseël word...soms bars die sakkie dan moet jy van vooraf begin...

Ek moes 40 seepies maak vir 'n mamma vir Autism Awareness. Vir die wat nie weet nie, die logo is legkaartstukkies en daar is 4 kleure, blou, rooi, geel en groen.

So ek moes elkeen layer...

Baie trots om deel te wees van die projek!

27/08/2026
Ons doen ook "Party Favours" en Hampertjies volgens jou budget.Onthou ons maak ook toe vanaf 21 September tot 4 Oktober....
26/08/2026

Ons doen ook "Party Favours" en Hampertjies volgens jou budget.

Onthou ons maak ook toe vanaf 21 September tot 4 Oktober. Laaste bestellings sal die 14de September gevat word.

Ietsie nuuts is oppad....
23/08/2026

Ietsie nuuts is oppad....

Net na 5 op om te begin...Nou is ek bietjie moeg 😵‍💫
22/08/2026

Net na 5 op om te begin...

Nou is ek bietjie moeg 😵‍💫

22/08/2026

Lavender

Ek het so rukkie terug uit Lavender blommetjies gehardloop...ek order toe nou maar ten duurste (droë blommetjies is vrek duur)

So daar lê die pakkie toe langs my bed...

2 weke terug, besluit my pa om die Palmbome af te saag...daar is baie...

Ek is besig met seep in die huis, elke keer as 'n boom val, gaan kyk ek eers of dit die dak gemis het...baie ontsteld want dit val die Lavender in die tuin plat....nice...toe click dit my dat ek met 20+ plante sit en ek FLIPPEN KOOP DIE BLOMMETJIES!!!!!

Lekker vertraag...so nou gaan ek my eie blommetjies droogmaak dan is my bolle nou 100% handmade!

Ek werk oortyd by my huis...😵‍💫Vrydagaand was ek besig tot 20h00Gisteroggend op en aan die gang vanaf 5h30...want ons is...
16/08/2026

Ek werk oortyd by my huis...😵‍💫

Vrydagaand was ek besig tot 20h00

Gisteroggend op en aan die gang vanaf 5h30...want ons is mos weer getrou langs die rugbyveld vir die seuns...gelukkig was alles klaar voordat ons moes ry...

Terug by die huis (seker na 6???) moes ek net alles uit die moulds dop...

Volgende naweek begin ek weer van vooraf...

Address

Thulamahashe

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27748759463

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Soaking Sloth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share