Boertjie's

Directions

Boertjie's Gerookte produkte en ingelegde produkte

Ons werk op bestellings gelee in Vaalwater Limpopo
19/06/2026

Ons werk op bestellings gelee in Vaalwater Limpopo

As julle in die Vaalwater omgewing is, Kom ondersteun asb ons stalletjies en die res van die gemeenskap saterdag by die ...
29/04/2026

As julle in die Vaalwater omgewing is, Kom ondersteun asb ons stalletjies en die res van die gemeenskap saterdag by die boermark. Ons gerookte produkte sal binne in die saal wees, en boerewors en pannekoek buite, sien uit om julle daar te sien

Kom ondersteun ons stalletjie saterdag by die boeremark weer op ons ou plek binne in die saal. kaaswors, Salami, Sosatie...
03/04/2026

Kom ondersteun ons stalletjie saterdag by die boeremark weer op ons ou plek binne in die saal. kaaswors, Salami, Sosatie en Feta dun wors, Sosaties, ingelegde produkte, Uitgebraaide varkvet, Roosterkoeke vir n lekker braai en koeksisters. Kom maak n draai ek hoop om julle daar te sien!!!!!!!

Hallo almal, kom ondersteun ons stalletjie saterdag by die boeremark
02/04/2026

Hallo almal, kom ondersteun ons stalletjie saterdag by die boeremark

Lekker vars gerookte kaaswors en sosatie en feta dun wors. Gelee in Vaalwater Limpopo 0691212718
25/03/2026

Lekker vars gerookte kaaswors en sosatie en feta dun wors. Gelee in Vaalwater Limpopo 0691212718

Kom ondersteun ons stalletjie by die boeremark saterdag 7 Maart 2026
05/03/2026

Kom ondersteun ons stalletjie by die boeremark saterdag 7 Maart 2026

Johan Lourens
27/02/2026

Johan Lourens

πŸ”₯🌢️ BOERTJIES PEPPADew SWEET CHILLI SAUCE 🌢️πŸ”₯
Maak jou kos volgende vlak lekker! 😍
✨ Perfek vir:
πŸ₯© Braai & steak
πŸ” Burgers & worsrolle
πŸ₯ͺ Broodjies & wraps
πŸ— Hoender & ribbetjies
🌢️ Soet met ’n lekker sagte byt
πŸ‘Œ Vol geur – plaaslik gemaak
πŸ’° SLEGS R60.00 per bottel
Moenie uitmis nie – kry joune vandag!
πŸ“© Stuur ’n boodskap om te bestel!
060 526 1026
069 121 2718

πŸ”₯🌢️ BOERTJIES PEPPADew SWEET CHILLI SAUCE 🌢️πŸ”₯Maak jou kos volgende vlak lekker! 😍✨ Perfek vir:πŸ₯© Braai & steakπŸ” Burgers &...
27/02/2026

πŸ”₯🌢️ BOERTJIES PEPPADew SWEET CHILLI SAUCE 🌢️πŸ”₯
Maak jou kos volgende vlak lekker! 😍
✨ Perfek vir:
πŸ₯© Braai & steak
πŸ” Burgers & worsrolle
πŸ₯ͺ Broodjies & wraps
πŸ— Hoender & ribbetjies
🌢️ Soet met ’n lekker sagte byt
πŸ‘Œ Vol geur – plaaslik gemaak
πŸ’° SLEGS R60.00 per bottel
Moenie uitmis nie – kry joune vandag!
πŸ“© Stuur ’n boodskap om te bestel!
060 526 1026
069 121 2718

Grieta Bezuidenhout
20/02/2026

Grieta Bezuidenhout

Vandag lekker vars gemaak cocktail en gewoon. Tradisionele 3 been koeksisters ons bak op bestellings
20/02/2026

Vandag lekker vars gemaak cocktail en gewoon. Tradisionele 3 been koeksisters ons bak op bestellings

Address

Vaalwater
Vaalwater
0530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boertjie's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share