Elite Blomme

Elite Blomme Our business is to create flower bouquets for special occasions, adding fragrance to your day.

Baie dankie aan al Elite  Blomme se lojale kliënte wat my so getrou ondersteun het Vrydag. Julle maak dat ek elke oombli...
29/08/2026

Baie dankie aan al Elite Blomme se lojale kliënte wat my so getrou ondersteun het Vrydag. Julle maak dat ek elke oomblik geniet van dit wat ek doen.

Nuwe toevoeging by Elite Blomme se bestaande reeks vars snyblomme…‘n Verskeidenheid Tillandsias (Lugplante) nou beskikba...
27/08/2026

Nuwe toevoeging by Elite Blomme se bestaande reeks vars snyblomme…
‘n Verskeidenheid Tillandsias (Lugplante) nou beskikbaar.

Moenie more se opening van Trendtex se opening by Sparrow Coffee Shop mis nie. Elite Blomme het ‘n groot verskeidenheid ...
27/08/2026

Moenie more se opening van Trendtex se opening by Sparrow Coffee Shop mis nie. Elite Blomme het ‘n groot verskeidenheid vars blomme teen spesiale aanbiedinge. Geheime afslag word aangebied vir elke aankoop wat gemaak word. Elite Blomme het ook ‘n verrassing met die uitbreiding van ‘n nuwe reeks wat van more af beskikbaar gaan wees.
Kom loer gerus in en bederf jouself!

Blomme van die afgelope week by Elite Blomme.
16/08/2026

Blomme van die afgelope week by Elite Blomme.

Weer ‘n lekker besige week by Elite Blomme gewees hier by Sparrow Coffee Shop in Velddrif! Dankie vir die ondersteuning!...
17/07/2026

Weer ‘n lekker besige week by Elite Blomme gewees hier by Sparrow Coffee Shop in Velddrif! Dankie vir die ondersteuning!!

‘n Paar  van die bestellings wat Elite Blomme besig gehou het die afgelope paar dae…
30/06/2026

‘n Paar van die bestellings wat Elite Blomme besig gehou het die afgelope paar dae…

What a busy week we had at Elite Blomme. Thank you to all our loyal customers that supported us. The Protea season start...
05/06/2026

What a busy week we had at Elite Blomme. Thank you to all our loyal customers that supported us. The Protea season started and we are up and running again every day at Sparrow Coffee Shop in Velddrif.

Plaas asb u Moedersdag blombestellings voor Donderdag 7 Mei 2026 om teleurstelling te vermy.
05/05/2026

Plaas asb u Moedersdag blombestellings voor Donderdag 7 Mei 2026 om teleurstelling te vermy.

Moedersdag10 Mei2026Sy't altyd gesorg. Altyd gekoester. Altyd gegee.Nou is dit jou b***t.Wys vir Ma hoeveel sy vir jou b...
04/05/2026

Moedersdag
10 Mei2026
Sy't altyd gesorg. Altyd gekoester. Altyd gegee.
Nou is dit jou b***t.
Wys vir Ma hoeveel sy vir jou beteken - met 'n pragtige bos blomme of geskenk van Elite Blomme. Plaas bestellings op Whatsapp 0836800125

Address

1 Kersboslaan, Sparrow Coffee Shop, Velddrif
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Telephone

+27662750344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elite Blomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elite Blomme:

Shortcuts

Share

Category