B Unique

Directions Contact the business

B Unique Small popup shop @ home only by appointment or visit Ouma se Winkel Voortrekkerstreet 4st Vredendal

πŸŒΈπŸ’ MOEDERSDAG SPESIAAL πŸ’πŸŒΈOuma se Winkel Vredendal & B Unique bring vir jou iets besonders hierdie Moedersdag 🌷✨ ’n Pragt...
29/04/2026

πŸŒΈπŸ’ MOEDERSDAG SPESIAAL πŸ’πŸŒΈ

Ouma se Winkel Vredendal & B Unique bring vir jou iets besonders hierdie Moedersdag 🌷

✨ ’n Pragtige hout boksie gevul met:
πŸ’ ’n Pen met refill ink
πŸ’ ’n Stylvolle sleutelhouer

🎁 Maak dit persoonlik!
Kies ’n kleur waarvan jou mamma sal hou en laat dit uniek vir haar maak πŸ’–

🌸 Perfek as ’n spesiale geskenk om te wys hoeveel jy omgee

πŸ“² Kontak ons of stuur WhatsApp na Danelle van B Unique
πŸ‘‰ 082 803 0700

πŸ“ Beskikbaar by Ouma se Winkel – Vredendal

πŸ’• Gee hierdie Moedersdag iets uniek en met liefde gemaak πŸ’•

Hoop om julle daar te sien!
14/04/2026

Hoop om julle daar te sien!

Kom maak 'n draai by die PLAASMARK die naweek op Rotsvas by die binnehuis skietbaan! B Unique een van ons talle lekker stalletjies om te kom geniet 😍

🎸✨ Thursday Special by B Unique Epoxy Resin Creations! Hou jou guitar picks stylvol en veilig met ons handgemaakte Epoxy...
12/03/2026

🎸✨ Thursday Special by B Unique Epoxy Resin Creations!

Hou jou guitar picks stylvol en veilig met ons handgemaakte Epoxy Resin Guitar Pick Holders – elkeen uniek en met sorg gemaak.

πŸ’Ž Perfek vir elke musikant
πŸ’Ž Unieke ontwerpe met kleur, glitter en blom-insetsels
πŸ’Ž Ideaal as ’n geskenk of vir jou eie kitaar-stasie

πŸ”₯ Slegs R180 elk

Wil jy iets persoonlik en uniek hΓͺ?
Jy kan ook jou eie custom pick holder bestel in die kleur van jou keuse.

πŸ“² Stuur vir Danelle ’n WhatsApp op 082 803 0700 om joune te bestel.

πŸ“ Nou ook beskikbaar by Ouma se Winkel – Vredendal

✨ B Unique Epoxy Resin Creations – waar elke stuk uniek is!

✨ WALLET FRIENDLY WEDNESDAY  ✨Op soek na ’n klein, unieke geskenk of iets spesiaal vir jou sleutels?Ons Epoxy Resin Alfa...
11/03/2026

✨ WALLET FRIENDLY WEDNESDAY ✨

Op soek na ’n klein, unieke geskenk of iets spesiaal vir jou sleutels?

Ons Epoxy Resin Alfabet Sleutelhangers is perfek vir ’n persoonlike touch! Kies jou letter en maak jou sleutelbos sommer ekstra uniek.

πŸ’° Slegs R50 elk

Perfek vir:
πŸ”‘ Sleutels
🎁 Geskenkies
πŸŽ’ Skooltasse

πŸ“ Ook beskikbaar by Ouma se Winkel - Vredendal

✨ Trendy Tuesday – Epoxy Resin Asbakkies ✨Elke Epoxy Resin asbakkie is uniek en handgemaak deur B Unique Epoxy Resin Cre...
10/03/2026

✨ Trendy Tuesday – Epoxy Resin Asbakkies ✨

Elke Epoxy Resin asbakkie is uniek en handgemaak deur B Unique Epoxy Resin Creations. Perfek vir jou huis, stoep of as ’n spesiale geskenk. R220 custom made . Een kleur R180 een

πŸ‘‰ Wil jy jou eie spesiale asbakkie laat maak?
Bestellings moet ten minste 1 week voor die afhaaldatum geplaas en volledig betaal wees.

πŸ› οΈ Epoxy resin vat ongeveer 24 uur om te set, en ek vat 3 dae om seker te maak die produk is perfek en reg vir sy nuwe huis.

πŸ“ Optelbaar by Ouma se Winkel – Vredendal

πŸ“² Belangstel?
Stuur gerus ’n WhatsApp na Danelle – 082 803 0700

πŸ”₯ MONDAY MADNESS! πŸ”₯Unieke Beadable Penne & Sleutelhangers – handgemaak en perfek vir geskenke! πŸŽπŸ–ŠοΈ Penne – R80πŸ”‘ Sleutelh...
09/03/2026

πŸ”₯ MONDAY MADNESS! πŸ”₯

Unieke Beadable Penne & Sleutelhangers – handgemaak en perfek vir geskenke! 🎁

πŸ–ŠοΈ Penne – R80
πŸ”‘ Sleutelhangers – R60

πŸ“ Beskikbaar by Ouma se Winkel, Vredendal

πŸ“² WhatsApp Danelle vir bestellings of meer inligting:
082 803 0700

✨ Wees vinnig – voorraad is beperk!

06/01/2026

Custom resin pieces made with love, sparkle, and intention ✨
Unique β€’ Handmade β€’ One of a kind
Perfect for gifts or treating yourself.
DM to order πŸ’¬

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when B Unique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to B Unique:

Shortcuts

Share