Wild & Orgidee

Call Directions Website Contact the business

Wild & Orgidee Wife | Mom | Florist | Self proclaimed Pivot Princess. Home Floral Studio where we create beautiful bunches, arrangements, installations and more. Florist

We specialise in wedding flowers & decor.

Croissant Satchel BagW**e Cooler BagOvernight BagPicnic BagAll Bags Priced for today only at R280 each.Order and pay tod...
12/10/2026

Croissant Satchel Bag
W**e Cooler Bag
Overnight Bag
Picnic Bag

All Bags Priced for today only at R280 each.

Order and pay today and collect on Friday this week. Whatsapp 0792367279 to order. Until stock lasts.

FLASH SALE SLEGS VIR VANDAG... Baie goeie kersfees fillers... Ons het die mooiste sarongs en somer serpe slegs op bestel...
12/10/2026

FLASH SALE SLEGS VIR VANDAG... Baie goeie kersfees fillers...

Ons het die mooiste sarongs en somer serpe slegs op bestelling. Bestel en betaal vandag voor 2pm en tel Vrydag op.

Ons koerier ook landwyd teen R120 flat fee. Sarongs vir die see dae wat voorlê en serpe teen R160 elk.

Whatsapp 0792367279

Baard Troue - dK Venue - 10.10.2026 Ons kan nie wag vir die fotograaf se fotos nie! Jessie jy was prentjie mooi bruid 😘 ...
11/10/2026

Baard Troue - dK Venue - 10.10.2026

Ons kan nie wag vir die fotograaf se fotos nie! Jessie jy was prentjie mooi bruid 😘 Dankie vir die groot voorreg!

Plante op ons vloer die week
07/10/2026

Plante op ons vloer die week

Omdat ons eens op ñ tyd op Netflorist se verskaffer lys was, hou ek myself op hoogte van hulle nuutste trends en pryse. ...
06/10/2026

Omdat ons eens op ñ tyd op Netflorist se verskaffer lys was, hou ek myself op hoogte van hulle nuutste trends en pryse. Toe kom ek af op hierdie outjie... R1599 vir so ń hout boks met 1 boks koekies, Nougat, ferrero en n klein blomme posy... Ek kan jou waarborg wie okal dit maak aan die ander kant kry nie eers R900 vir hierdie item nie. Dit beteken die middel man sit R700 in sy sak. Vir iets wat jy direk kan bestel by jou plaaslike bloemiste vir 50% goedkoper. Ondersteun plaaslik en sny die middel man uit.

Premium Turkish Towels imported from Singapore. Excellent gift for Christmas Holidays at the Beach. R220 each. Pre-order...
06/10/2026

Premium Turkish Towels imported from Singapore.

Excellent gift for Christmas Holidays at the Beach. R220 each.

Pre-order by 30 October and delivered nationwide by 21st of November.

05/10/2026

Gaan loer gerus is jy in die Kaap is... Yes Exclusive Flowers in Paarden Eiland.

Te danke aan Ian Victor se idee en visie kan ons nou 'greenery installations' op ons resume en lys van produkte sit! Dit...
01/10/2026

Te danke aan Ian Victor se idee en visie kan ons nou 'greenery installations' op ons resume en lys van produkte sit! Dit was nou baie pret ###

Fynbos op die vloer vandag
01/10/2026

Fynbos op die vloer vandag

Hennie & Marileze Fox - 25.09.2026 - Lutzville Hotel...Wat meer kan ek sê, die fotos 'speak for themselves'!!! Dankie aa...
30/09/2026

Hennie & Marileze Fox - 25.09.2026 - Lutzville Hotel...

Wat meer kan ek sê, die fotos 'speak for themselves'!!! Dankie aan Marileze vir haar vertroue in ons span met haar pragtige blomme van

Address

9 Agonis
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 15:30
Wednesday 08:00 - 15:30
Thursday 08:00 - 15:30
Friday 08:00 - 15:30

Telephone

+27272133606

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wild & Orgidee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wild & Orgidee:

Share

Category